RSG radio

12 September 2015

DIS HEERLIKE LENTE

WAAR om Te reis reg rondom die wereld - plekke wat kleurvolle aandag trek

Natuurlik is daar mense wat alreeds die wonderlike Namaqualand blomme gaan besoek het


Noordelike halfrond - Hulle lente breek aan vanaf 21 Maart soos ons 1 September amaper tel as ons lente dag.

Vinnige staaltjie is die tradisie van die martinesta in Bulgarye waar vriende en Familie vir mekaar rooi en wit wol arm bandjies gee vir geluk ‘n maand voor lente – die toutjies word gedra totdat die eerste lente bloeisel of swaeltjie gewaar word - dan word die toutjie om die boom se tak vasgemaak vir ‘n goeie geluk om ‘n vrugtevolle somer te he.

Oral om voel almal vars en wil lente vier saam met die nuwe begin wat dit bring:
 

In Thailand geskied die Songkran Waterfees


– hierdie fees is vir die jonk van gees en word gevier Middel April afhangende van die maand siklus. Families eer mekaar deur gegeurde water oor mekaar se hande en voete te gooi – maar jonger mense is die strate in waar daar basies ‘n 3 dag watergeveg plaasvind waar selfs die olifante deelneem aan.

Holi Fees in India waarvan ons al reeds bekend is

https://youtu.be/3c3KgQ7CE4I

Die kleurvolle fees geskied tydens die eerste volmaan in Maar ten vier die die einde van die winter.
Die mense vaar die strate in in gooi mekaar met keurvolle poeiers en vol Hindu staalltjies en vrolikheid en geluk oralom lang groot vure wat aangesteek word die aand. Die fees het al wereldwyd aangesteek en in stede soos Sao Paulho and berlin.
 

Las Fallas, Spanje


In Valencia Spanje bou die mense Fallas of vlotte wat spot dryf met politieke figure. Van 1 Maart tot 19 Maart is dit fess in die strate met baie vure, sang en etery en aand ie einde word die vlotte aan die brand gesteek vir ‘n vuur vertoning soos min gesien.
 

In AMERIKA


In Washington DC is daar mense wat spesifiek reis om die wonderlike tonel om die Jefferson Monument te besigtig. Die kersieboom lente bloeisels wat bot rondom die monument is ‘n gesig wat nooit vergeet sal word nie, en natuurlik ook die aanbreek van die lente bring na ‘n yskoue winter.
 

Musiek fees in Prague


Een van die grootste klassieke musiek musiek feeste vind plaas in Praag elke jaar rondom begin Mei waar sekerlik die meeste konserte op verskillende plekke reg rondom die stad pragtige gehou word. Dink net om op die Charles brug te staan met die swane wat op die Vltava rivier swem met die wonderlike kasteel in die agergrond.
 

Keukenhof


Almal is bekend met die pargtige tulpe tuine in Keukenhof Holland wat oopmaak vanaf 24 Maart waar die blomme van elke kleur ‘n fees vir die oe is.



By Sure Etnique werk ons vir jou, jou unieke pakette uit net waar jy wil gaan saam met raad vir jou Visa inligting, reis versekering. Ons spesialiseer in alle tipes reis van wittebrood pakette tot groot groep toere.

22 Augustus

Unieke mensgemaakte en natuurverskynsels oor die wereld
Besoek hierdie artikel oor wonderlike plekke in ons Wereld

Almal is bekend met die Nuwe7 Wonders van die wereld – ‘n organisasie gestig in 2001
Wat die hele wereld laat stem het vir die Natuurlike en mensgemaakte 7 wonders..
Kaapstad se tafelberg is in 2012 gekies en is deel van hierdie ekskulsiewe groep besienswaardighede.

Om bietjie buite die raamwerk op te tree wil ek bietjie gesels oor nader wonders wat net soveel aandag trek maar nie so sterk bemark word nie. Dit beteken dat daar nog fantastiese natuur verskynsels is om te besoek sonder die massa toeriste vertrapping en dikwels ook op die agterpaaie waar die ryk plaaslike kulture nog onbeinvloed lê, en baie avonture wag.

Somige van die verskynsels is baie uniek en eklusief en ander dra soveel misterieeusheid dat wetenskaplikes nog nie kan klaring gee oor die verskynsel of oorpsrong nie.

So voordat jy eerder net wil beplan na die Iguazu valle toe of die Inca roete wil gaan stap hou die volgende verkynsels in gedagte:

Kombineer die volgende met besoeke na


Son Doong Grotte in Vietnam Kliek hier vir Fotos


– Nuut ontdekte grotte wat die eerste keer in 2009 deur ‘n verkennings veldtog afgeneem is.
• Die grotte is sedert 2013 vir die eesrte keer vir die publiek oopgemaak vir ekskursies en word onder streng permitte reguleer met slegs ‘n sekere hoeveelheid permitte per jaar beskikbaar.

• Een van die enigste grotte met ‘n woud aan die binnekant en daar word gese dat die grotte sy eie weerstelsel het met wolke wat vorm, en self so groot is dat ’n Boing 747 in een van die grotkamers kan pas.

• Vyfdag ekspidesisies na die grot verseker

• Kombineer hierdie ekskursie met jou besoek na Vietnam en veral Halong baai wat net so indrukwekkend is

Halong baai

Oos van Hanoi is ook een van die nuwe 7 wonders van die wereld pragtige spits eiland wat uitsteek tussen groenblou waters.

Nazca Lyne in Peru

• Soos met die die mielievelde sirkuls is hierdie kollosale figure van voels, spinnekoppe en apies in die woestyn vasgele. Die figure sterk in grootte van tussen 50 m to 150 meter.

• Die lyne is geteken 500 jaar vC in oor gebied wat strek as meer as 500 km.

• Die beste manier om dit te besigtig, is vanuit die lug en sekere mense glo wel dat die Nazca Indiane/volk vermoeens gehad het om te vlieg om sodoende die figure te kon teken of te kon waardeer.

• Die lyne kom voor in die suide en is ongeveer 400km buite Lima – kombineer hierdie unieke woestyn besoek met jou reis na Macchu Picchu of Galapago eilande met sy unieke biome.

Noord Amerika - sailing stones of Racetrack Playa California – Dooie valley nasionale park

• Tussen Las Vegas en San Fransisco le die opgedroogte meer maar wat daar voorkom is tot vandag toe nog vir wetenskaplikes ‘n raaisel.

• Die klippe op die woestyn gebied seil/ of gly oor die droe harde kors van die gebied – dit laat ‘n duidelike spoor agter wat mens kan navolg.


Gobekli Tepe Turkye –

• 12 000 jaar oue mensgemaakte argeologiese opgrawings in die Suid ooste van Turkye. Die opgrawings word gesien as een van die oudste bewyse van menslike landbou ontwikkeling.

• 5 meter hoe steen structure amper soos die Stonehenge maar wel ouer en met patrone uitgekerf.

• Kombineer hierdie met jou besoek aan turkey hoewel dit aan die anderkant van die land is wat minder toersiste sien en ‘n ware kulturele ervaring waarborg.


Ander interesante feite:

Die beelde van die Easter eilande is onlangs opgegrawe en daar is bevind dat sommige van die beelde liggaam het wat diep onder die grond weggesteek is sodat slegs die koppe uitsteek.

Mayan Civilization en die piramides van Mexico

Angkor watt temple van Combodia het wel nog minder bekende weggesteekte ou temple waar daar minder toerista sal wees.


 



SATERDAG 30 MEI 2015

Watter lande om te besoek vir Avontuur soekers


GRATIS BESTEMMINGSGIDS



Volgens ‘n publikasie van Lonely planet se TOP 10 Avontuur nasies is Suid Afrika no 3 op die lys.
Dit sê mos nou mooi wat se tipe mense ons as Suid Afrikaners ook is – Ons is Avontuur soekers en vir diegene wat buite Suid Afrika se grense na andersheid en pragtige unieke natuurskoon opsoek is het ek die ander interresante land uitgekies om met julle te bespreek.

Die ander lande op die lys met elkeen ‘n unieke avontuur vir die jonk van hart is soos volg:

1. Australia en New Zealand
Een van die top avontuur lande en logies so as ons dink aan die GREAT BARRIER REEF, die outback woestyn gedeelte met sy eie bekoring en Mt Arapiles met meer as 2000 rotsklim roetes. En pragtige stede, Of as jy ‘n dag oop het en is in Sydney kan jy gaan Canyoning / Kloofing doen in die Blou gebergtes met asemrowende natuur tonele.

New Zealand het verskeie sporte ontdek soos Bungee/Reksprong jump, en Zorbing waar jy in ‘n plastic bal van ‘n heuwel afrol, kan mens ook witwater roei gaan doen, of net die Milford of Routeburn staptogte wat bskou word as die mooiste in die WERELD.

2. Slovenia
In Een van Europa se kleinste lande is daar ‘n dorpie gelee met die naam Bovec wat as Europa se avontuur bymekaarkom punt bekend staan. Dit is naby die Soca Vallei en rivier en die Triglav Nationale park – van hier af kan jy gaan bergfiets ry, kayak in die rivier, gaan satp of gaan Fly fish in die soco valley een van die mooiste plekke om die sport te beoefen.

3. Costa Rica
In Suid Amerika staan Argentinia en Costa Rica uit as avontuur mecca’s. Maar wat interresant en ook uniek is is hoe Costa Rica vir ons diereliefhebbers so baie bied – daar word genoem dat Costa rica die meeste diere/wildlewe het per vierkante kilometer en ook is dit orniteloë se droom. Van die wereld se beste witwater roei of ontdekking van die reenwoude deur Ziplines en boom kabel toere. Daar is ook die uitdagende 70km land oorkruis stap wat die land deur loop van die karibiese see na die Stille osean.

4. Frankryk
As ons avontuur praat moet Frankryk ook genoem word. Die land bied soveel meer as pragtige kultuur, wyn en kos – een van die lekkerste fietsry bestemmings is dit ook die geboorte plek van Paragliding enmeer plekke om dit te beofen as enige abder plek in die wereld.

Ons wil altyd hê elke ervaring moet uniek wees en bo verwagting van elkeen van ons kliente, daarom is dit belangrik om vir ons te vertel wat is jou belangstellings sodat ons kan fokus daarop –

‘n Interresante blik op sekere gebiede is byvoorbeeld die ontdekking van die omgewing te perd of ander diere. N PAAR VOORBEELDE.

• Lesotho Ponie trek waar jy in die berge in te perd gaan ontdek
• Patagonia in Argentina kan ook op hierdie manier ontdek word
• Selfs honde slee in Noorwee of Alsaka selfs kan mens takbok slee gan ry in Swede
• Kameelritte in India

• Olifant Ritte by die Victoria falls in Zimbabwe is ook baie lekker en ‘n bekostigbare vakansie met baie aktiwiteite om in ag te neem. Victoria falls bied ook as ‘n baie lekker kort wegbreek of ‘n baie lekker wittebrood wegbreek en kan ook gekombineer word met Botswana se Kasane op die Chobe rivier wat die mooiste wildlewe toon.

• Om die Gorillas te gaan kyk in RWANDA het wel duur geraak maar is een van die mooiste oomblikke in kontak met die natuur wat ‘n mens kan ervaar.

Dag uitstappies is die kern van enige reis en met goeie beplanning kan mens deeglik jou besoek vooruit reel, kom vra ons vir raad op daguitstappies of besoek ons webtuiste travelwithus klik op excursions waar jy op die dagtoere funksie kan klik en dan deurgaan na ‘n plek wat duidende daguistappies voorstel.

Dit gebeur soms dat mens ‘n plek besoek en op die terugkomslag hoor van die besienswaardigehde wat jy gemis het uit onkunde. Soos ‘n besoek aan Fanstasia verhoogspel op Phuket eiland.



SATERDAG 18 APRIL 2015

MARKIES EN FAMILIE VAKANSIES


WENK VAN DIE WEEK: HAND BAGASIE EN BAGASIE

Vloeistof reels by hand bagasie:

Sit al jou shampoos en lekker ruik goed in groot bagasie wat ingecheck word.
Enige Gel, smeerbare stof soos tandepasta of handeroom waterlose handwas word bestempel as LAGS.
In jou hand bagasie mag jy niks meer as 100 mil saam met jou hê nie, wat saam ‘n liter uitmaak ni.

Selfs as dit ‘n 150 ml parfuum houer is wat onder 2 derdes reeds leeg is, gaan dit konfeskeer word.

Onthou u kan nie op JNB koop (wyn, parfuum, drank) as jy op ‘n konneksie vlug is byvoorbeeld op Lufthansa nie, slegs by die plek waar die laaste sekuriteits punt is.
Dus vlieg in van JNB na Frankfurt en dan na finale bestemming – by Frankfurt gaan daar weer ‘n sekuriteits punt wees.

Bagasie reels – sekere lugrederye het verskeie reels oor hoe hul bagasie toelatings is.

Werk volgens die hoeveelheid stukke van23kg – ekstra kostes vir elke kilogram oor dit.

Sport bagasie is by sommige lugrederye gratis maar kan ekstra bagasie wees vir ander.

Sit almal in plastiek sakkie sodat dit bymekaar is en oop een slag uitgehaal kan word.

Nuwe hand bagasie reel:

Ekonomiese klas 1 tassie wat nie meer as 7 kg weeg nie
36cm x 23 cm x 56 cm
Besigheids klas kaartjie
1 x slimline skoot rekenaar sak sonder enige ekstras of iets in slegs die rekenaar.
‘n handsak word gesien as deel van ‘n dame of ‘n man se kleredrag.

BUITE DIE BOKS FAMILIE WEGBREUK IDEES KLIEK HIER

KONTAK ONS vir SEE VAART Vakansies, EILAND vakansies, SKI pakette.




KEUSE VAN VERBLYF
(Besoek gerus ons webtuiste www.travelwithus.co.za
en ondersoek verblyfopsies – bedknoppie)

ASPEKTE OM TE OORWEEG BY KEUSE VAN VERBLYF:
(Onthou PRYS is nie die enigste oorweging by keuse van ideale verblyfplek)

LIGGING EN TOEGANKLIKHEID: tov Publieke VERVOER, besienswaardighede, voetgangerareas
TIPE VERBLYF: Hotel, Villa, Spesialiteits-oord, Selfdiens (apartment), Gastehuis, B-en-O, Hostel,)
GRADERING EN GEBRUIKERS-EVALUERING: Opinie (positief & negatief) van vorige verbruikers 8+
GERIEWE NOODSAAKLIK (vir indiwidu): Hysbak, Parkering, Restaurant, Gym, Wi-Fi, Lughawe-vervoer
WAARDE VIR GELD: Reisiger-begroting bepaal opsie; koste per kamer / gesin / kies opsie –ontbyt
LENGTE VAN VERBLYF: kies beste ligging, (voetgangersarea) al is dit met koste-premie

Met ons eerstehandse kennis van soveel bestemmings, kan ons die beste opsie vir jou help kies, moontlik selfs al self daar geslaap!

• Of dit nou die Inkaterra by Machu Picchu Peru met die unieke orgidiee en skoenlappertuin
• Klipgeboude Can Borell / slegs 3 kamers Meranges voetheuwels van Pirinees in Catalunya
• Prins Charles en Camilla se blou gastehuisie in Viscry Transilvanië
• The FlyCatcher by Uxmal Yucatan Mexico (Judie) En Pickled Onion Restaurantjie ommie draai,
• Auberge Verbania opeiland Pescatori / Maggiore Meer in Lombardie /Claudia altyd vriendelik
• of knus en warm inkruip by die ICE HOTEL in Kirkenes in noorde van Noorwee


2. TREIN-OPSIE VIR SELFSTANDIGE REISIGER

Soos al telkemale genoem, fokus ons op reisreelings vir die selfstandige reisiger
TREINRY is nie net vir die avontuurlustige stoomtrein-entoesias

Treinry is ook ‘n praktiese alternatiewe gerieflike vervoermiddel: Trein word ideale selfstandige wyse van reis
In moderne tyd meer en meer keuse vir baie reisigers: unieke ervaring danksy
• Hoë spoed tussen punte / Ontspan in gerieflike omgewing / Die verbygaande landskap / Mededingende prys

Waarom word treinreise so gewild:
• Tussen stadsentrums: sentraalgeleë stasies / skakel met publieke vervoerstelsels
Metro-sisteme, trems, busse / vermy duur vervoer tussen lughawe en stede / geen wagperiodes
• Ekonomie: Treinpas of punt-tot-punt kaartjies / 1ste & 2de klas / nagtreine bespaar verblyf
• Unieke geleentheid om landskap en mense te geniet / meer beweegvryheid as bus of vliegtuig

TREINPAS-OPSIES vir EUROPA (Enkelrit / dag / week / maand)

EURAIL GLOBAL PAS Ideaal om 24 Lande van Europe te ontdek
EURAIL SELECT PAS Doelbeplande treinpas om 3 – 5 lande te besoek
STREEKSPAS Fokus op gedeeltes van Europa
ENKELLAND PAS Toegang tot een land in diepte

‘n PAAR OPWINDENDE TREINRITTE / ROETES (Reeds deur ons onderneem / ervaar; ken dus die detail)
‘n REIS-ERVARING OM TE ONTHOU
• GLACIER EXPRESS Zermatt / St Moritz (beide rigtings) 10 talle passe, 100 de tonnels 9 uur
• ROCKY MOUNTAINEER Vancouver / Montreal deur Jasper Banff Nas Parke
• SAPSAN hoëspoed-trein St Petersburg – Moskou Rusland (elegansie / nie JamesBond ervaring nie!)
• TRANZ-ALPINE NZ Vyf-uur Toeriste-treinrit Greymouth (weskus) & Christchurch (ooskus – SuidEiland)
• BULLIT N700 ShinkansenTREIN Tokyo / Hiroshima (4 uur / net onder 1000 km)
• COAST STARLIGHT: Seattle / LA WESKUS VSA
• BERGEN PASS Oslo na Bergen Flåm (Kombineer met Norway in Nutshell Fjord / boot & trein
• HIRAM BINGHAM VISTADOME Cusco / INKASTAD Machu Picchu Peru

Ons stel ook ‘n unieke individuele dag-tot-dag-reisgids vir jou saam:
Roetes, kortlyste van besienswaardighede en nuttige inligting oor bestemmings


KLIEK HIER OM HOTELLE TE BESPREEK

SKAKEL GERUS MET ONS:

johann@etniquetravel.co.za of skakel 051 406 2500.



Schengen europese lande - Schengen reel –
• Land waar langste tydperk is moet aansoek gedoen word
• Indien ewe lank - land met eerste punt van ingang.
• Doen aansoek by land se ambesade – werk gewoonlik deur ‘n visa agent
• Doen aansoek volgens voorskrywing en geografiese gebied. Italie se agent wil slegs hê dat persone uit die vrystaat na Johannesburg moet aansoek doen.
• Tydperk en wag periode, party ambesades vereis ‘n tydperk voor reis datum bv nie voor 3 maande voor reisdatum nie aansoek mag doen nie.
• Frankryk het bekend gemaak dat hul proses slegs 48 uur neem.

Amerika en Engeland is ‘n redelike lang aanlyn proses met betalings wat met ‘n krediet kaart moet gedoen moet word op die webtuiste.

Selfsorg rivierbote deur Europa lees meer



Wees 'n veilige Reisiger
Soos uitgesaai op 28 Februarie 2015

Stuur jou reis riller storie na roan@etniquetravel.co.za

Veilige reisiger RSG


VAN PANAMA NA PUEBLA (SENTRAAL AMERIKA)

Einde verlede jaar via Brasilie na Cuba en Mexico / Vlug uit Sao Paulo
Keuse via San Jose (Costa Rica) of PanamaStad (Panama) met CopaAir
Dejavu-gevoel met Cuba / Havana en Panama-stad se Casco Viejo (soos Praag / Budapest)

PANAMA


Geldeenheid: Panamese Balbao PAB (US$) = ZAR 11.50
Interessante klein, amper toevallige landjie wat landbrug tussen Noord- en Suid-Amerika vorm
Natuurliefhebber: eko-vriendelike woude / interessante cuisine / histories_moderne argitektuur

Veral bekend vir Panama-kanaal (so pas100-jarige bestaan herdenk)
70km kanaal tussen Colon & Panamastad (Stille & Atlantiese Oseane) Sny 8000myl uit
Elke dag / jaar is daar sowat 40 bote tegelyktydig in kanaal en heffing / boot is R3miljoen
Wedywering China en Emirate om regte vir tweede kanaal te bekom (Nicaragua / Panama)

CASCO VIEJO (Spaans vir OU-KWARTIERE) of CASCO ANTIGUO
https://www.youtube.com/watch?v=-LpqqKV_PZE
https://www.youtube.com/watch?v=VzuyrT8KpVA
https://www.youtube.com/watch?v=abGgWi0ROi4

Kontras tussen OUD en NUUT deur baai geskei
Amper simbolies tussen absolute armoede en weelderige oorvloed/rykdom

Historiese oustad; bestaan sedert 1660 / Ons vestiging van Kaap Goeie Hoop
Sedert 2003 UNESCO Wereld Erfenis Gebied / stelselmatig besig met restorasie
SanJose-katedraal en Nasionale Teater / Presidensiele woning Panamese President
Opsigtelike teenwoordigheid polisie / voel baie veilig; selfs in aand alleen rondgeloop

Bekend vir talle Roofbars (letterlik ‘n opelugkroeg op dakvloer van ou geboue – Mojito)
Uitstekende restaurante / outentieke Karibiese
TANTALO AvantGarde ou eksentrieke 3 verdiepinggebou;
gerestoureerde12 kamers elk met unieke plaaslike Panamese kuns
Op naweeksaande ‘n kuierplek by TANTALO Roofbar / opelug-dakkroeg
ongelooflike uitsig oor baai met kleurrefleksie van wolkekrabbers se neonligte op ‘n afstand


ORIENTERINGSTOER MET PANAMA HOP-ON/HOP-OFF (14 stopplekke)
Moderne wolkekrabberstad / Panamakanaal met neutrale strook en Internasionale kantoorkomplekse
Isla Flamenco / Marine Uitstalsentrum en

BIOMUSEO: (argitek Frank Gehry / Guggenheim Museum Bibao / Music Project Seattle)
Panama BRIDGE OF LIFE / 8 fasette van LEWE / Biodeversiteit


MEXICO
Vriendelike joviale mense, (moet net nie op stiptelikheid staatmaak; aeromexico en mense)
land met pragtige diverse landskap, trotse antieke kultuur, geurige interessante kosgeregte
Geldeenheid: 10 MXN (Mexican Peso) = ZAR 7.75

YUCATAN SKIEREILAND – MAYA KONINKRYK

Arriveer laatmiddag Cancun / CubanAir erg vertraag vanaf Havana / 3 uur per motor na Piste
Sonsopkoms oor 1000 jaar-oue Chichen Itza: detail kunswerk, wiskundige presiesie, son-energie
Die EL CASTILLO is beslis bekendste piramiede in Maya Beskawing
Beide vir religieuse betekenis en praktiese doeleindes; So ook Tulum, Kabah en Uxmal

‘n Mens vergelyk dit onwillekeurig met ander antieke strukture:
Piramiedes van Gizeh, Machu Picchu in Peru, Stonehenge naby Salisbury
en RapaNui se Mo-a-ï beelde (Easter Island)

Interessante verskynsel algemeen te vinde: CEN-OTE / sinkgatgrotte
Verbind Mayan-onderwereld met azure/diep-bloukleurige ondergrondse mere
Laat ‘n mens onwillekeurig dink aan die Jules Verne avontuurverhaal:
Journey to the Centre of the earth

MERIDA (Hoofstad van Yucatan-streek)
Gelee aan die westekant van Yucatan skiereiland;
Tipiese tradisionele streekkos:
Queso Relleno: Edamkaas uitgehol en gevul met gemaalde varkmaalvleis /
gebak; geurig sous uit tamaties, kappertjies, olywe, uie, rosyntjies
Michelada: Bier en lemmetjiesap met sout om rant van glas (soos Margaritha)
En natuurlik Tequila in alle vorme

PUEBLA (sowat 100 km suid-oos van MexicoStad)
Studentestad / tegnologiestad / fabriekstad; uitstekende bemarking as reisbestemming
Internasionale TRAVEL CULTOURfair word jaarliks daar aangebied
Was uitgenooi om as gas uit Afrika dit by te woon.
VW het hul grootste vervaardigingsaanleg buite DTSLAND in Puebla gevestig (US$1,3biljoen)
En Audi beplan ‘n soortgelyke aanleg in ‘n buurstad naby MexicoStad

Jammer dat Mexico so moeilik bereikbaar is vir ons Suid-Afrikaners:
Via Brasilie, VSA of Europa (tussen 27uur en 35 uur JNB MEX)


Ons kan ook ‘n unieke individuele dag-tot-dag-reisgids vir jou saamstel:
(Lees gerus op www.travelwithus.co.za terugvoering van paar luisteraars onder testimonials)


KONTAK DIE REIS-ARGITEKTE – JOU BESTEMMINGSPESIALISTE
By SURE ETNIQUE TRAVEL 051 4062500
Besoek nou ons WEBTUISTE www.travelwithus.co.za (Reisprodukte, opsies en pakkette)
e-pos aan johann@travelwithus.co.za



CUBA – jarelank die muishond vir die VSA
Maar in 2015 open nuwe deure na die WESTE
LEES HIER MEER OOR CUBA

CUBA is die Prins in ‘n OUMANSJAS, anders, opwindend, met ‘n twist in the tail;
gaan spoedig sy mistieke glorie verloor / Vryliker beweging VSA burgers na CUBA & pragtige strande
Onthou nog as jong tienderjarige die weeklange drama rondom CUBA en VSA in 1963
Waar die hele wereld hul asems opgehou het vir die plofbare skaakmatspel tussen JFK en Castro
Nader tuis het baie Suid-Afrikaners teen Kubaanse soldate in Angola geveg.
En daarom was dit voor 1994 nie eintlik vir ons Suid-Afrikaners moontlik om Cuba te kon besoek nie
Chavito (Convertible Peso)

Vir baie dekades is Cuba vasgevang in ‘n Rip van Winkel atmosfeer: 2 Geldstelsels CUC = US$ / peso
van lang slap motors uit vervloeë dae, met vervalle geboue wat ‘n dekor-agtergrond vorm 10%
– op die punt van ‘n deurbraak om wereldtoeloop van toeriste te kan ontvang
Sy mense, hoewel meestal brandarm, is altyd vrolik met hul aansteeklike musiek, dans en meelewendheid
Maar CUBA is ook vir ons sinoniem met spesiale SIGARE in alle groottes en geure, son cubano musiek (Spaanse gitaar en Afrika-ritmes), swartboon-en-rysgereg (Afro-Spaans) en Mojito wit Rum, suikerriet en mintblare
en pragtige natuurskoon: Tabakstreek wes van Havana, karaktervolle dorpies Trinidad, Camaguey,
St Clara, Holguin
 
Einde verlede jaar was dit my voorreg om, naas Panama en Mexico, ook Cuba op eie per motor te reis
Van wes na oos 1300km en 200km op breedste met 12 miljoen inwoners – Havana hfstad 2miljoen
Retrospeksie: moontlik nie so wys nie om solo Cuba aan te durf nie (heelwat interessante ervarings)
AANKOMS Havana-lughawe

Paspoortbeheer / doeane baie tydrowend en ongeorganiseerd en ongelooflik agterdogtig
Waarskynlik omdat ek alleen as middeljarige Suid-Afrikaner hul land aangedurf het
Deursoek elke hoekie van bagasie / streng valutabeheer oor invloei van vreemde-kapitaal
Bank op lughawe (tewens orals in Cuba) staan mens buite in skoolrye en laat net een-een na binne toe.
Huur ‘n motor wat herinner aan studenteskedonk (slegs 2 Maatskappye / beide behoort aan Staat)
Mariebeskuitjie bande, gekraakte ruit; paaie met sinkgate wat ons eie paaie soos 5* laat lyk;

Ou motors:

Eerste uur oppad in motor byna soos wat ‘n mens na wildtuin-ingang by elke trop rooibokke stop/foto
Interessant: baie Toergroepe uit Duitsland en Oosbloklande
Neem die agterroete verby Bay of Pigs – pragtige vleilandstreek langs diep inham met ryk voëllewe
waar die Revolusioneres van Castro en Che die inval van CAI ondersteunde Kubane gestuit het.
Talle klein afgelee dorpie-gemeenskappe, meestal landbou hinterland:
Naweeksaande word hoofstraat gesluit vir karnaval: (Vermaak vir jongmense ipv internet/sosiale net)
Hele omgewing word agterop houtbak bakkies aangery vir ‘n aand van kleurryke dans en musiek, waar sigaarrook en Kubaanse Rum kenmerkend sinoniem is.
Hier en ook naby Che Guevara se vesting (Santiago De Cuba)
is daar reuse advertensieborde met fotosketse van die driespan: Castro, Che en interessant, Madiba
HUIDIGE STRUIKELBLOKKE VIR REISIGER NA CUBA
Selfoon-simkaarte effektief om slegs streek met beperkte radius te bedien; geen internet; geen GPS
Brandstofbeplanning noodsaaklik; byna gestrand eerste Sondag toe en nie vulstasie oop kon kry nie.
Kommunikasie uitdaging – selfs in hotelle (wat ook almal deur Staat beheer word) dalk een Engelsspr
Armmoede / bedel / elkeen bied sy dienste aan – verwag ‘n dollar of vyf vir gunsie
Smalpaaie / slaggate /gemeenskapsbusse / plaasvragmotors / trekkers / motorfietse / fietse


VOLGENDE GESPREK OOR PANAMA EN MEXICO

WENK VIR DIE WEEK
KEUSE VAN VERBLYF:


(Besoek gerus ons webtuiste www.travelwithus.co.za en gaan kyk na booking.com deur op bedknoppie of booking.com scroll bar te click)
ASPEKTE OM TE OORWEEG BY KEUSE VAN VERBLYF: (Linkerkolom van webtuiste)
(Onthou PRYS is nie die enigste oorweging by keuse van ideale verblyfplek)
LIGGING EN TOEGANKLIKHEID: tov Publieke VERVOER, besienswaardighede, voetgangerareas
TIPE VERBLYF: Hotel, Villa, Spesialiteits-oord, Selfdiens (apartment), Gastehuis, B-en-O, Hostel,)
GRADERING EN GEBRUIKERS-EVALUERING: Opinie (positief & negatief) van vorige verbruikers 8+
GERIEWE NOODSAAKLIK (vir indiwidu): Hysbak, Parkering, Restaurant, Gym, Wi-Fi, Lughawe-vervoer
WAARDE VIR GELD: Reisiger se begroting bepaal waar beste opsie bestaan; koste per kamer
LENGTE VAN VERBLYF: Slegs een nag: kies beste ligging, (voetgangersarea) al is dit met koste-premie
Met ons eerstehandse kennis van soveel bestemmings, kan ons die beste bed virrie nag vir jou help kies, want ons het waarskynlik al self daar geslaap!:
Of dit nou die Inkaterra by Machu Picchu Peru met die unieke orgidiee en skoenlappertuin
Drie slaapkamers klipgeboude Can Borell by Meranges voetheuwels van Pirinees in Catalunya
Prins Charles en Camilla se blou gastehuisie in Viscry Transilvanië
The FlyCatcher by Uxmal Yucatan Mexico (judie) En Pickled Onion Restaurantjie ommie draai,
Riad Laaroussa in Fez se Medina-doolhof van straatjies Morocco,
Auberge Verbania op eiland Pescatori in Maggiore Meer in Lombardie met Claudia altyd vriendelik
of The White House Villa Kalami op Griekse eiland Corfu (woning van skrywer Lawrence Durell)

Ons kan ook ‘n unieke individuele dag-tot-dag-reisgids vir jou saamstel:
(Lees gerus op www.travelwithus.co.za terugvoering van paar luisteraars onder testimonials)
KONTAK DIE REIS-ARGITEKTE – JOU BESTEMMINGSPESIALISTE
By SURE ETNIQUE TRAVEL 051 4062500
Besoek nou ons WEBTUISTE www.travelwithus.co.za (Reisprodukte, opsies en pakkette)
e-pos aan johann@travelwithus.co.za





22 November 2015

Bootreisse vir die jonk van gees.

Nuwe opwindende produk wat veral geskik is vir die reisiger op ‘n knap begroting toer met sy rugsak.

EILAND HOP in die vreemde

Twee verskillende opsies tussen die uniek uiteenlopende eilande van:
Croatia, Griekeland, Turkye, Balties-skandinawiee en immergewilde Thailand.
Vasgestelde toer of of die flexie toer waar jy self bepaal hoe lank jy op ‘n bepaalde plek bly.

Om af te skop met die Croatia Eiland boot ervaring 8 dae

Hierdie is ‘n vaste eiland verkennings toer wat vertrek uit
HVAR en via Mijet na Debrovnik
(met sy pragtige rooi dakteels en in kontras met die pragtige blou water
‘n wonderlike stad om rond te loop en te verken tussen die groot mure)

Van Debrovnik na die geboorte eiland van Marco Polo KORCOLA en verder aan na die pragtige kusdorp van SPLIT via
Verkeie eilande.

Swem in die wonderlike warm water en verken eilande met straat kafees promenades en winkels en groot partytjies snags.

‘n gids ten alle tye om orientasie staptoere te gee van elke stop. Jou ontbyt op die boot sowel as middagetes.

Hoe is dit op die cruise?
Ontbyt – swem – middagete – orientasie vir volgende eiland.

14 – 30 mense op die boot

SKANDI – BALTIC VERKENING

Baie van ons weet Skandinawiee kan baie duur wees maar hier het on’n bokostigbare opsie.

Die wonderlike ervaring skop af in die pragtige stad van Vilnius

VILNIUS – RIGA – STOCKHOLM – HELSINKI – TALINN

Verken die HILL OF CROSSES in Lithuania ( gedurig gesloop word en niemand weet hoe die baie kruise so vining terugkeer nie)

Akkomodasie Cruise en busvervoer is ingesluit.

TURKYE BOOTVAART

8 DAE Verken die Blou Kus van tukye en elke dag ‘n ander kusdorp om te verken.


HOPPER ERVARINGS
- Jou toegang tot avontuur waar jy jou flexi kaartjie aanknoop en op jou eie tyd die eilande verken of selfs dit doen in die kortste toelaatbare tyd.

- Elke eiland konneksie het ‘n gids op wat aanbevelings maak waar om te bly tee te en wat om te verken.
- Daar is verkenings en orientasie uitstappies op die eiland
- Daar is ‘n minimum tyd verbonde om dat die volgende boot bv. Eers oor 2 dae weer verbykom.
- Die kaartjie is geldig tussen 9 dae to 5 maande.
- Twee weke voor vertrek moet jy jou itinerary in he.
- Sluit sekere ekstras in waar hulle bv sal stop by ‘n watergrot om te verken
- Jy reel jou eie verblyf en bly soland soos wat jy wil

GRIEKSE EILANDE HOPPER

ATHENE – MYKONOS – PAROS - SANTORINI – LOS –ATHENE


THAILAND met sy pragtige natuurskoon en wild partytjie nagte.

WES TAILAND

Phuket – Koh PHI PHI – KOH LANTA (SWEM in watergrot wat uitspoel in privaat strande – KRABI – PHUKET (9dae)

Oos Thailand

Koh SAMUI – KOH TAO – KOH PANGAN – KOH SAMUI (7 DAE)

15 January 2014 EARLY BIRD DISCOUNT 20%


11 Oktober  2014 - Hoor wat se ons kliente. Kliek Hier

Kontak ons vir meer inligting oor die reis dagboekies.


UITSENDING SATERDAG 11 OKTOBER 2014
SURE ETNIQUE REIS en webtuiste TRAVELwithus TEL 051 4062500
___________________________________________________________

SURE Etnique REIS met webtuisteTRAVELwithus –
Die REISargitekte wat AL jou reisreëlings UIT die kassie beplan!
ONS REIS “SAAM MET JOU” – omdat ons waarskynlik reeds daar was!
Eerstehandse ervaring van 120+ lande

Oor ‘n periode van sowat 40 jaar het ons ‘n eerstehandse kennis van sowat 120
lande opgebou; hierdie persoonlike ervarings deel ons graag met ander
voornemende reisigers. Verder bied ons uiteraard ook al die ander reisdienste aan:
vliegkaartjies, motorhuur, verblyf, treinpasse, bootvaarte, daguitstappies, stadstoere,
bestemmingsinligting (museums/ teatervertonings/restaurant), reisversekering, visum-advies

Daar bestaan reeds heelwat meer as ‘n miljoen REISWEBTUISTES:
So daar is genoegsame opsies om vanuit te kies indien jy jouself kundig genoeg beskou
Die regte veilige en toepaslike opsie is egter krities BEPALEND:
hetsy redery, verblyf, motorhuur, treinrit, dagtoer of bootvaart

Soos argitekte, spesialiseer ons juis in detail-reisbeplanning volgens elkeen se
spesifieke belangstelling, begroting en verwagting.

In samewerking met jou, die REISIGER, en binne jul bepaalde begroting, stel ons ‘n spesifieke roete voor, beveel besienswaardighede op hierdie roete aan en maak seker dat julle elke aand in ‘n spesiale verblyfplek oornag.(tipiese pensione-tipe gastehuise en hotelletjies “off the beaten track”)

BEGIN BEPLAN VIR 2015 – LENTE / SOMER (Mei tot Augustus)
DIE AVONTUURLUSTIGE REISIGER MOET NOU NADER SKUIF:

FIETSRY EN RIVIER-BOOTVAART

(hetsy ‘n fietstoer deur ‘n landstreek, of ‘n selfnavigeer bootvaart op Europese Riviere of ‘n kombinasie van FIETSRY en RIVIERBOORVAART as jou “hotel”)

Ervaar ‘n land / streek waar motor of trein nie kom nie (elke fotograaf se droom)
Jaag nie van punt A na B nie – bepaal eie pas en ontdek die platteland / mense
Besoek plaaslike markte en bly oor in klein gastehuisies

1. FIETSRY (7 NAGTE)
• 80% + van fietsroetes uitsluitlik toegewese vir fietsryers (veilig)
• Verskillende moeilikheidsgraad en afstande wat wissel tussen 200 en 350km / 6 dae periode)
• Ontvang gedetaileerde roetekaart / op eie
• Telefoonhelplyn beskikbaar
• Jou bagasie word vervoer tussen nagbestemmings (verskillende pryskategorieë)

SALZBURG + 7 MERE – Wolfgangsee, Gmunden, Attersee, Bad Ischl, Hallstattersee (7 Nagte)
SLOVENIË: Noord-oostelike wynstreek Maribor, Ptuj (oudste dorpie), Goricko NP, Blagus-meer
HONGARYE: Rivierroete Wenen / Budapest – Bratislava, Gyor, Szentendre (7 nagte)
SALZBURG na WENEN langs Donau-rivier – Salzkammergut, Wacchau-wyn, Linz, Melk (7 Nagte)

2, KOMBINASIE FIETS + BOOTVAART (7 NAGTE)
• Kombineer die vryheid van fietsroetes met die luuksheid van ‘n RIVIERBOOTVAART
• Ontbyt en aandete en verblyf aan boord Rivierboot
• Pak dus eenmaal uit vir 7 luukse nagte en geniet bedags die plattelandse natuurskoon

4 LANDE PASSAU na BUDAPEST – Fietsry al langs Donau (Duitsland/Oostenryk/Slovakie/Hongarye)
DONAU-DELTA – ‘n Ervaring van Roemenie (Tulcea, Gheorghe, Sulina, Crisan) Kloosters/kultuur
KROASIË EILAND RONDRITS – Split, Brac, HVar,Korcula, Makarska, Miljet NP, Cetina-rivier

3, SELF-NAVIGEER RIVIERBOOT ERVARINGS (Vroee bespreking verseker 15% Afslag)
Rivier-moontlikhede in 9 Europese lande
(Frankryk, Engeland, Scotland, Ierland, Italie, Belgie, Holland, Duitsland en Pole)

NUWE ROETES VIR 2015:
POLE: Masurian-Meer – tussen 3 en 14 dae
BELGIË: Nieuwpoort – Brugge & Gent

Ons stel ook ‘n unieke individuele dag-tot-dag-reisgids vir jou saam.







28 Junie 2014 - Verken die Indiese Oseaan eilande!

Ontdek Hotelle Click Hier

'n Paar Spesiale aanbiedinge(om jou 'n idee te gee):

Voorkom so teleurstellings:
Onthou kyk altyd na die reis periode en betaal spertyd.


Beachcomber


14 Junie 2014 UNIEKE KLEINGROEP SAAMREISGELEENTHEDE

ONS REIS “SAAM MET JOU” – OP DIE AGTER PAAIE VAN:

• 9-dae ISTRIA-SKIEREILAND & SLOVENIË

Besoek Istria, Kroasie se eie klein Toskana, met sy unieke wynstreek en olyf-olies,
asook die heuweldorpies MOTOVUN en GROĊ½NJAN,
waar jaarliks gedurende Mei kunsliefhebbers van regoor die wereld
die dorpies binneval vir die Internasionale JeugKunstefees:

kunsgallerytjies, restaurant en musiek in die laberint van voetgangerstraatjies
(die dorpies wat twee dekades gelede nog verlate murasies was agv die oorlog met BosniëHerzogovina)

Rovinj, ‘n skilderagtige Mediterreense kusdorpie met kronkelende klip-stegies.
Pula waar die oudste en besbewaarde Kolosseum is en opelugkonserte aangebied word,
Opatija, vakansie-oord uit die Habsburg era van Oostenryk,
die UNESCO-bewaarde Plitvice Valle (ja tientalle valle wat in ‘n kom ‘n ekosisteem voed)
En dan Slovenië: die Soca-vallei met klein dorpies aan die oewers van die forelriviertjies,
Die pragtige Triglav-bergreeks, verlengstuk van die Dolomites en Oostelike Alpe;
En in die middel hiervan, die prentjie-mooi mere Bled en Bohinj; die Vogelkabelkar en kerkie op ‘n eilandjie in die meer; nader aan die hemel kan ‘n mens seker nie kom nie!

En die toer eindig in die hoofstad Ljubljana: ‘n andersheid, amper asof ‘n mens met een voet in Italie staan en ander in Belarus: ‘n onrustige balans tussen wes- en oos Europa
Gedurende Julie Augustus en September

• 8-dae WINDSEILE TUSSEN DALMATIESE EILANDE

Wees deel van slegs 16 gaste aanboord ‘n luukse seiljag
wat tussen die privaat eilandjies van Kroasië rondrits

Geniet plaaslike lekkernye met al die etes
en ervaar onbeskryflik-mooie sonsondergange in klein afgelee baaitjies
Vertrek vanaf TROGIR, net noord van SPLIT
Besoek Korcula, een van die besbewaarde middeleeuse dorpies in die Adriatiese See en ook waar Marco Polo gebore is
Woon ‘n privaat wynproe by Bire-wynlandgoed op Lumbarda by
Nasionale Marinepark op Mljet, ongerep met soutmere en digte plantegroei
Slegs nog twee geleenthede: einde Augustus en middel September

• 7-dae TERUG IN TYD IN TURKYE

Verken Istanbul met aankoms; daarna na Gallipoli; herleef die antieke verhaal van Troje, al langs die kus by Izmir, Efese en eindig in Kusadasi
Gedurende Julie en September

• 13-dae AFGELEË SKANDINAWIESE SKOONHEID

Reis deur Zeeland van Denemarke vanaf Kopenhagen en reis per oornagferrie na Oslo.
Vertrek weswaarts na Bergen, en bekende Flam/Voss treinreis verby waterval; besoek Jostedalsbreen-gletser oppad na Balestrand, en Briksdal, oudste gletser bekend. Dan deur Sentraal Swede, verby Lillehammer na Stockholm aan die Baltiese See.
2 datums per maand Julie Augustus en September

• 10-dae OOS-EUROPESE WINTERKUNSMARKTE

Tjeggiese Republiek Praag en Brno; suid-Pole Katowiche en Krakow;
Karpagiese bergreeks tussen Pole en Slowakye; Bratislava
Toer eindig in Hongarye Budapest na besoek aan Estergom en Szentendre langs Donau



31 Mei 2014 - Selstandige Rugsak reis deur Europa

Vryheid reis en rugsak toer deur Europa
Informele styl vol avonture en nuwe reisgenote
1 Bus kaartjie geldig vir hele somer seisoen in Europa Mei tot Oktober
Vryheid om te te bly in ‘n bestemming soos dit jou pas
Jou eie tyd jou eie pas

Busabout toere – Vryheid met Sekuriteit deur EUROPA vir die jonk van gees

Kamp in die langs Meer Como in Switserland en besluit jy wil eerder nog so 2 dae aanbly – dan doen jy presies dit voordat jy aan beweeg na jou volgende avontuur…
• 34 hoofstoppe in 9 Lande deur Europa
• Volle buigbaarheid op jou bus kaartjie
• Elke 2 de dag vertrekke
• Perfek vir die alleen reisiger omdat jy nuwe reisgenote op pad ontmoet
•  Volle Vryheid en keuse, saam met sekuriteit van vervoer wat altyd daar is
• Hop op hop af

Besoek Bus opsies - Click hier


29 Maart 2014 - Avonture vir die energieke, jonk van gees, Millenium-geslag

1. Platvoet op die aarde - Fiets en stap

Om berge en vlaktes te ken verken vereis
‘n vlak van fiksheid en liefde vir die buitelug.

Enkele voorbeelde

• Mont Blanc: 10 dag staproete in die wonderlike Middel-Alpe van Frankryk
• Pragtige trapfietsroetes (vir alle ouderdomme) van Corsica se Tour de France-been
• En rustig langs die talle riviere in Frankryk met spesiale plattelandse dorpies
• Ook verskeie Fiets, stap en Kayak-avonture in Thailand.

2. In die lug en met die wind in jou blaaie

Die avontuurlustige se natuurlike soeke na adrenalien-gedrewe aktiwiteite
En hunkering na die vryheid wat uitsonderlike hoogtes bied.

• Reksprong the Verzasca Dam 220m in die suide van Switzerland
• of Bloukrans wat selfs nog hoer is op 211m
• Lugballon-uitstappies in die Pirinee-berge van Andorra of oor Sossusvlei in Namibie

3. Water en ys

Kom saam scuba-duik in tropiese diepblou waters
En gaan Ski teen die sneeubedekte hange van bergspitse

• Honde-slee in Groenland en Noorwee
• Ski opsies vir beginners met gemaklike hange tot professionele Piste-sones
• Skuba Duik/snorkel duik in Tasmanieë en Cape Tribulation in Down Under
• Kayak-toere in Alaska en Ysland
• Seilboot verkenning van die eilande van Croasië en Griekeland (met snorkels op die boot)

4. Vuur en feesvier

Hierdie Element is beslis nie vir sissies nie
• Up helly aa viking vuurfees – Shetland eilande in Skotland
• Van uitspattige partytjies (Ibiza en Rio) en musiekfeeste in Skandinawië
• Woestyn-uitstappies in Morocco, Egipte en Namibia ervarings


Kontak Roan op 051 4062500 of epos ons op roan@travelwithus.co.za
 

 

15 Maart 2014 - MET YSTERPERD IN DIE VREEMDE: Per MOTORFIETS Vir motorfiets-entoesiaste word hierdie opsie van reis in die buiteland meer en meer gewild
‘n Paar gevalle waar van ons avontuurlustige kliente deur Europa op ‘n motorfiets getoer het

Verbeel dat jy een van die volgende interessante lande per motofiets kan verken:

YSLAND: Ringroete 1500 km om Ysland / kontraste
Skaftafell Nat park / Myvatn meer / Akureyri / ongerepte weskus

POLE: Roete deur Bergagtige Tatra-streek tussen Pole en Slovakia / Zakopane

MONGOLIE: Kampeer tussen Nomadiers, vang vis in wildernes, ervaar Gobi-woestyn

• BERGROETES van BAVARIA en OOSTENRYK / Hitler se Rossfeld Bahn tussen Berchtesgaden en Salzburg, GrossglocknerPasse, Salzkammergut, Hallstatt

• DOLOMITES EN SLOVENIE
Kombineer met Venesie, Dolomite ski-oorde in winter en staproetes in somer (Cortina)
SLOVENIA Soca-vallei – Most na Soci / Tolmin (Forelvang / staproetes Triglavberge),
Mere Bohinj (Vogel kabelkar) / Bled, en idilliese kusdorpie Piran

• AMALFI-KUS
Kronkelende kusroete, suid van Rome, met Positano, Ravello, Praiano en Amalfi, Capri

• ALSACE BORDEAUX & LOIRE WYNSTREKE van FRANKRYK
Wynroete 170km lank deur pragtige wynstreek, met talle klein dorpies, met kleurvolle blombakke onder vensters.
Loirerivier met talle oewerdorpies en tientalle Chatteuax’s

• DRIE PASSE STREEK VAN SWITSERLAND
Pragtige driehoekige roete 120 km, 25 brue en tonnels: Verbind kantons Bern en Valais, Susten, Grimsel met steilste kabelkar, Furka Passe; Innerkirchen, Andermatt, Furka stoomtrein, Tiefenbach, hoogste uitsigpunt oor St Gotthard Bergspits, Rhonegletser

OF PAK EEN VAN DIE INTERESSANTE EILANDE AAN:
• CORSICA & SARDENIA(Frankryk & Italie),
• CORFU (Griekeland, oorkant Albania)
• MAJORCA (Grootste van Spaanse Baleariese eilandgroep)

ONS REIS SAAM MET JOU in 2014 – SELFSTANDIG & OP JOU EIE

Ons stel ‘n unieke individuele dag-tot-dag-reisgids vir jou saam:
(Volgens JOU spesifieke belangstellingsinligting
en reisbesonderhede spesiaal vir jou opgestel):

Bepaalde besienswaardighede, en inligting oor lande, streke en stede wat jy beplan / besoek
Prosedures by lughawens, paspoortbeheer, doeanes
Interessante inligting oor plaaslike etiket, kultuur, kos en gebruike
Kontakbesonderhede van Ambassades, geldomskakeling, wisselkoers
Detail Michelin-roetekaarte, stads- en dorpskaarte
Visum, Vlug- en reisdetails – motorhuur-, verblyf-, treinrit en uitstappie-koepons
Verblyf-, restaurant-, en toegangsinligting van museums, besienswaardighede
Stads- en omgewings-oriënteringstoere
Asook nuttige wenke werd om te weet, (vir vooraf en gedurende reis).




16 November 2013  - Tussen Stasies...

Index CruisesSien Trein Pakette

Kry jou Gratis reisgids

Lees ons getuigskrifte / "Testomonials"

Index CruiseStuur vir ons jou navraag

 

Kontak ons direk op 051 406 2500 of epos ons bookings@travelwithus.co.za vir enige inligting  / CONTACT US ON 051 406 2500 or email bookings@travelwithus.co.za
Maak ook gebruik van ons soek boksie aan die regter boonste kant van elke bladsy.



02 November 2013  - ONS TOER, WAAR JY WIL TOER...

Index CruisesVerken verskeie toere volgens katogoriee

Kry jou Gratis reisgids

Lees ons getuigskrifte / "Testomonials"

Index CruiseStuur vir ons jou navraag

 

Kontak ons direk op 051 406 2500 of epos ons bookings@travelwithus.co.za vir enige inligting  / CONTACT US ON 051 406 2500 or email bookings@travelwithus.co.za
Maak ook gebruik van ons soek boksie aan die regter boonste kant van elke bladsy.



26 Oktober 2013  - INTERESSANTE KARNAVAL-FEESTELIKHEDE OP VREEMDE PLEKKE

Index CruisesRio Carnival

Oktober Fest

Japan Ho Ki Tika (specific departures)

Index CruisePmplona, St Patrick's Day, Hogmanay New Year

 

Kontak ons direk op 051 406 2500 of epos ons bookings@travelwithus.co.za vir enige inligting  / CONTACT US ON 051 406 2500 or email bookings@travelwithus.co.za  for any festival information mentioned on RSG Radio sonder Grense



12 Oktober  - ONTDEK 5 SKATTE VAN OOS-EUROPA 2014 en FIETS TOERS

Index CruisesKroasiepakette

Balkan state pakette

Slovenia pakette

Index CruiseBaltiese State Pakette

 

12 Oktober en 28 September 2013 - Fietsstap in die vreemde

Index CruisesWonderful Cycle Tours




14 September 2013 - Wonders van die Wereld

Index CruisesMachu Picchu

Index CruisesWadi Rum

Index CruisesTravel Wish List

Index CruiseTall-ship Sailing

 

Index CruisesRiver Cuises and Barging 1

 

Index CruisesHow to explore this site



17 Augustus 2013 - Reisversekering en Kleingroep toere

Index CruisesReisversekering

Index CruisesKleingroep toere

Index CruisesC'est la vie Rugby Toer






Index CruisesIsrael Christmas

Index CruisesHoneymoons

Index CruisesCosta Rica

Index CruisesTravel Wish List

Index CruiseMontenegro

Index CruisesHow to explore this site

Index CruiseTibet


 

22 Junie 2013 - Drie Kopskoonmaak Ervarings

Index CruisesCamino de Santiago de Compostella


Index CruiseMachu Picchu


Index CruiseWadi Rum


25 Mei 2013 -  Unique Day Trips (Unieke Dag uitstappies)

Index CruisesSognefjord Day Trip

Index CruisesNorway day trips

Index CruiseAndean Crossing Day Trips

Index CruisesSouth America Short Trips

Index CruiseJapan Day Trips

Index CruisesJapan Packages



11 Mei 2013 - TRAVELwithus your comprehensive Travel website


Index CruisesVisa information

Index CruisesGreat Travel Ideas

Index CruiseExplore Packages

 


27 April 2013


Index CruisesRiver Cuises and Barging 1

Index CruisesRiver Cuises and Barging 2

Index CruiseTall-ship Sailing

 

Index CruisesAdventure Cruising

Index CruisesRead our Cruise Blog


Affiliated with: